Hierdie video is 'n uitgebreide rondleiding van 'n plaas met 'n huis wat vier slaapkamers en vier badkamers het, met 'n fokus op die uitsig, waterbronne, en die eienskappe van die eiendom.
Die spreker bespreek die belangrikheid van finansiële gereedheid vir die aankoop van die plaas en noem spesifieke besonderhede soos die boorgate en die natuurlike verkoeling van die area.
Die video sluit af met 'n oproep tot aksie om die plaas te besigtig en kontak te maak vir verdere inligting.
00:00 Inleiding en hoof slaapkamer rondleiding
03:00 Bespreking van badkamers en fasiliteite
06:00 Ligging en omgewing van die plaas
09:00 Oproep tot aksie en kontak besonderhede
4 badkamers, boorgat 20,000 Liters per uur, Eskom
Prys: R6,2 miljoen + kostes.
MOET MY NIE VIR DIE PIN VRA, jy dit voor die oggend van die afspraak.
Dit is agv oneerlike optrede in die verlede.
Dit is noord van Nylstroom, rigting Vaalwater.
Huis 1:
4 slaapkamers, 4 badkamers, rondawel.
Huis 2:
1 slaapkamer, rietdak, dubbel motorhuis, eskom punt.
Eskom elektrisiteit.
Son energie systeem (solar).
Moderne kombuis met gasstoof.
35 minute vanaf Nylstroom, rigting van Vaalwater.
30 km in reguit lyn vanaf nedersettings.
1/4 wildomheining.
3x fonteine waarvan 1x standhoudend.
Huis is nie sigbaar vanaf die ingang, dit is superprivaat.
Boorgat by huis 20,000 L p/uur, en daar is nog boorgate.
Geen termes, geen afbetaal.
WhatsApp “268 ha” na
078-463-2553
Grové Erasmus
Real Estate Services.
#bosveld #wildplaas #gamefarm #borehole #bushveld #limpopo #waterberg #plaaslewe #jag #familie
Sleutelwoorde / Keywords (kopie-plak vir metadata):
game farm share, bushveld farm for sale, wildlife farm Waterberg, Limpopo farm, inside game fence, borehole water, cattle grazing, off-grid potential, BK share purchase, South Africa farm, bosveld plaas te koop, wildplaas, binneplaas, boorgat, soetveld, jag, honde, familie
game farm share, bushveld smallholding, wildlife farm for sale, borehole water, cattle grazing, inside